Judd Nelson

Judd Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Judd Asher Nelson
Geboorte 28 November 1959 (1959-11-28)
Portland, Maine, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Judd Nelson (gebore 28 November 1959) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Breakfast Club (1985), St. Elmo's Fire (1985), The Transformers: The Movie (1986), en New Jack City (1991).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search